Ed Flanders

Ed Flanders
Geboortenaam Edward Paul Flanders
Geboorte (1934-12-29)29 Desember 1934
Sterfte 22 Februarie 1995 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3 seuns en 1 dogter
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1967–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ed Flanders (29 Desember 1934 – 22 Februarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ninth Configuration (1980) en The Exorcist III (1990), en in die televisiereeks St. Elsewhere (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy